Welkom by Die Skoolskatkis!
Skoolskatkis is ‘n Afrikaans/Engels/Xhosa webwerf
om te leer, onderrig materiaal aan te koop of gratis af te laai, professionele bronne te gebruik vir navorsing of sommer net omdat jy meer wil weet van die opvoeding van jou kind.
Die produkte is uniek, van die beste kwaliteit en gebasseer op die Suid-Afrikaanse Kurrikulum (CAPS) .
Die produkte is vir… diegene wat wat lief is vir leer en vir onderrig gee; diegene met baie tyd of min tyd om in hul kinders se opvoeding te belê.
Besoek “Skoolskatkis" en kyk na die produkte.
Daar is iets vir die ouer, die onderwyser en natuurlik vir die
kind. Ek hoop “Skoolskatkis” sal help om leer lekker te maak.
Laai gerus die “gratis werkkaarte” af en lees die artikels.